Appel

Appel
Appel
artist
artist.tools
Playlist Risks
Listeners
308,771/mo
Total Streams
156,810,362
Followers
495,274
Est. Royalties
$504 - $2,014/mo

Charts

Tracks

Playlists

Press Mentions

Google Rankings

Overview

Monthly Listeners

Discography

Their catalog as it appears on their public Spotify artist profile
6
Albums
1
EPs
16
Singles
156,810,362
Total Streams

Top Audiences

Top listener locations as determined by Spotify

Top Listener Locations

ZAJohannesburg, ZA85,604
ZAPretoria, ZA58,350
ZACape Town, ZA53,374
ZADurban, ZA14,265
AUBrisbane, AU6,422

Playlist Summary

Overview of this artist's relationship with playlists
2,643
Playlist adds
0
High-risk playlist adds
875,581
Playlist follower reach (sum)
16,090+
Listeners from playlists
Estimated
5.2%
Of listeners from playlists
Estimated

Playlist Movement

Recent playlist add/remove events for this artist
Event
Playlist
Botted?
Position
Track
Happened at

Biography & Metadata

Appel is die verhoognaam van Christoph Kotzé, ’n Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en storieverteller wie se musiek al lankal uit die radio geklim het en tussen mense begin woon het. Sy liedjies leef op grondpaaie, om vure, in bakkies, by troues, by feeste en op daardie stil rit huis toe wanneer ’n mens meer voel as wat jy sê. As liedjieskrywer het Appel vir van die grootste stemme in Afrikaanse musiek geskryf, onder andere Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, EDEN, Bok van Blerk, Laurika Rauch, Jo Black en Roan Ash. Sy werk is bekroon met Ghoema Liedjie van die Jaar vir Superhero deur EDEN, terwyl sy eie album Wille Ding die Aitsa Toekenning vir Album van die Jaar ontvang het. Met ongeveer 980 000 volgelinge oor platforms en meer as 476 000 Spotify volgelinge, bly die kern tog eenvoudig: regte stories, regte mense en liedjies wat iets eerlik in gewone taal probeer sê. Sy katalogus sluit geliefde liedjies in soos Boer Loop Deur My Are, Kom en Lê My Neer, Lemoene saam met Bok van Blerk en Nora Vlok saam met Die Heuwels Fantasties. Sy nuwe EP Genesis het weer ’n vars spoor getrap met Alice, Boer Hier Binne My en Sterre. Sommige luisteraars beskryf hom as ’n hedendaagse Koos du Plessis, nie omdat hy probeer nadoen nie, maar omdat sy beste liedjies stil waarhede dra. Appel se musiek is vir die pad, die naweek, die familietafel en die hart van Suid Afrika.

Updated Oct 10, 2026, 7:39 PM
First discovered Dec 4, 2025, 2:00 PM