Barto
Charts
Tracks
Playlists
SEO
Press Mentions
Overview
Not included in any known risky playlists
Monthly Listeners
Discography
Top Audiences
Top Listener Locations
Playlist Summary
Playlist Movement
No activity found
This artist's playlist additions and removals will appear here.
Biography & Metadata
Dubbelplatinum-kunstenaar Barto stel nuwe EP “Nuwe Spore” vry! Op 26 Junie stel Barto sy hoogs verwagte EP, “Nuwe Spore”, vry. Aanhangers het reeds ’n voorsmakie gekry met die treffer-snitte “Swaartekrag” en “Sink In Die Hemel In”, wat behoorlik opslae op die treffersparades maak. Hierdie splinternuwe projek beloof om ’n gunsteling onder aanhangers te wees, propvol opregte storievertelling en kragtige lirieke. Die titelsnit “Spore” staan uit as die fokuslied, saam met ’n opwindende nuwe musiekvideo wat saam met die EP vrygestel word. Aanhangers kan ook uitsien na nuwe snitte soos “Sing Daai Liedjie”, asook ’n spesiale samewerking met Bernice West op “Ek Dank Die Here Vir Jou.” Ná die suksesvolle vrystelling van Barto se EP “Nuwe Spore”, wat alreeds hoog op in die charts beweeg het “Dank Die Here Vir Jou”, saam met Bernice West, vinnig een van hulle aanhangers se gunstelinge geword. Die liedjie kry 23 Julie 2026 ’n pragtige amptelike musiekvideo met 'n verrassing.
First discovered Sep 10, 2026, 1:23 PM