Kurt Darren
Charts
Tracks
Playlists
SEO
Press Mentions
Overview
Included in high risk playlists
Monthly Listeners
Discography
Top Audiences
Top Listener Locations
Playlist Summary
Playlist Movement
No activity found
This artist's playlist additions and removals will appear here.
Biography & Metadata
Kurt Darren se musiek speel kliphard by kuiers, troues en feeste, want dit laat mense goed voel oor die lewe. Geen wonder Kurt Darren het reeds 9 SAMA Toekennings en meer as 12 Platinum- en 22 Goue Toekennings op sy kerfstok. Hy is al sedert die laat 90’s ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse musieklandskap en top vandag steeds charts regoor SA. Hy’s die Kaptein van Sokkie en staan altyd reg met ‘n nuwe treffer. Na die massiewe sukses van onlangse treffers “6 7” en “Hop Hop Spinnekop” (PLATINUM), neem Suid-Afrikaanse trefferkunstenaar Kurt Darren aanhangers terug na waar hulle oorspronklik op sy musiek verlief geraak het — die dansvloer. MEISIE MEISIE ft. Zaan Sonnekus | Nou Beskikbaar!
First discovered Nov 20, 2025, 12:22 PM